ons was by die struisbaai kerkbasaar. daar was pannekoek, basaar poeding, gehekelde doilies en 'n band. dit was great |
die pannekoek dames |
'n stappie op die plankepad |
pop speel met ouma johna |
bbrrr winter is coming |
rummikub is gespeel |
en ons het op die rolbalbaan rondgehardloop |
No comments:
Post a Comment