n stil oomblik voor die vriende opdaag |
bubble aksie saam met Reuben |
saam met Ben, Kitty en Janet |
b |
die snacks tafel en 'n baie ongelukkige Ben:-) (nie in die foto nie: die nannies se KFC bucket) |
almal het vir Olivia gesing, in Engels en Xhosa |
wanneer dit jou tweede verjaarsdag is mag jy maar met 'n handvol ballonne op die bed spring |
No comments:
Post a Comment