11 August 2014
'n pakkie uit londen
wat kan dit wees?
whoohooo, die oulikste klere!
'n heerlike, sonnige naweek in swellies
op pad...
oupa Willem het ons gestick vir koffie by die Old Gaol
ouma dalene en olivia het die wiegstoel geniet
...en ons het Sondag in die son op die stoep gesit. salig.
30 July 2014
:-)
24 July 2014
6 weke oud!
17 July 2014
Uitgepaas
16 July 2014
'n Kruissteek geboorte merklap
'n Baie spesiale geskenk gemaak deur 'n vriendin van Ouma Johna
13 July 2014
'n Storm broei oor die twee oseane
Sjoe, hierdie weer maak dit maar moelik vir Ma en dogter om in die middernag ure op te staan vir voedings en doeke omruil.
12 July 2014
Agulhas
Olivia en ek het 'n heerlike week in Agulhas by Oupa Jantjies en Ouma Johna spandeer.
30 June 2014
Wie't nou n dummy nodig?
25 June 2014
Badtyd
24 June 2014
In Pa se arms
15 June 2014
in die vroee oggendure
14 June 2014
olivia, die nuwe liefde in ons lewens
13 June 2014
happiness
12 June 2014
Olivia se geboorte
Dagbreek in Kaapstad,11Junie 2014.
Oppad kraamsaal toe...
Elf ure later en ons pragtige Olivia is gebore om 18:31.
1 June 2014
Petra se groooooot maag.
Nog twee weke dan is ons meisiekind hier.
24 May 2014
babyshower!
Thanks to Debre and Griki's top secret planning I was surprised with a lovely babyshower on the most beautiful autumn day.
There were lots of gifts.
Hanging out with friends.
And much excitment from the girls when it came to opening the gifts.
13 May 2014
nog net 5 weke...
...so die tyd raak min en 'n paar aktiwiteite moet laataand gedoen word
11 April 2014
...en daddy-to-be verf die compactum
22 March 2014
Petra maak gordyne vir die babakamer.
Mother-to-be is besig om die lap te sny
Newer Posts
Older Posts
Home
Subscribe to:
Posts (Atom)