11 June 2015

17 May 2015

stootwaentjie

Op Aggie se aanbeveling het ons so 'n waentjie gekoop en dis 'n hit!

11 May 2015

27 April 2015

16 April 2015

die boomslang en 10 maande oud!

ons het saterdag saam met ouma johna en oupa jantjies die boomslang in kirstenbosch gaan stap.

die uitsig is fantasties

hierdie is my gunsteling: cornelius en oupa jantjies is ernstig in geprek en livvie sit onder in die waentjie en can haarself vir iets. hie hie



7 April 2015

18 March 2015

klei

Ouma Johna het vir Olivia pienk klei gemaak. Sy't lekker daarmee gespeel en toe 'n hap gevat en gesluk!

10 March 2015

8 March 2015

die argus

ons het vroeg vanoggend die suidooster aangedurf om die argus fietsryers aan te cheer. a.g.v die brand is die roete baie korter gemaak en ons kon die deelnemers wat begin op dieselfde tyd sien as die wat amper klaar is.


5 February 2015

olivia is glad nie beindruk...

wanneer haar pa haar soos 'n mexican wrestler aantrek nie