11 October 2015

nina

Nina is Olivia se gunsteling pop en sy was super chuffed to Aggie vir Nina op haar rug vasbind, kombers en al


swellies!



ons het by oupa willem en nana in swellendam gaan kuier

3 October 2015

teletubbies

Party oggende kan ons rustig in die bed le en koffie drink terwyl die Teletubbies Olivia vir so 5 minute besig hou:-)

2 August 2015

DIY

Tussendeur die reen het Cornelius die huis geverf...

'n hadeda het kom kuier...

en Ollie het haar eerste smakie van DIY gekry

30 July 2015

27 July 2015

stodels is 'n goeie plek...

...om op trollies te ry en...
...om na visse te kyk



5 July 2015

vakansie

Dit was tyd vir 'n nuwe dak by 11 Roberts so ek en Olivia het besluit om die pad te vat en het vir 'n week in Agulhas gaan kuier

Oupa Jantjies se ertjies is geinspekteer...

Ons het in die koue op die strand gaan rondhardloop...

Die Jeep van binne bekyk...

...en 'n baie klein pampoentjie opgetel.

11 June 2015

17 May 2015

stootwaentjie

Op Aggie se aanbeveling het ons so 'n waentjie gekoop en dis 'n hit!

11 May 2015