24 January 2015

by Sway

Olivia het help lappies uitsorteer...

en het dit met oorgawe gedoen.

o, en die dames in die studio het gedink dis tyd dat sy soos 'n regte Woodstocker aantrek. Salaam. LOL

20 January 2015

nog 'n paar vakansie foto's

Olivia se gunsteling sitplek

Krismis!

Saam met nefie Lukas

en 'n baie winderige stappie op Struisbaai se boardwalk


14 January 2015

19 November 2014

livvie word ge-ricksha deur newlands forest





mylpale

Verlede week was 'n opwindende week vir Olivia. Nie net het sy 5 maande oud geword nie, sy het ook begin om baie om te rol, op haar eie te sit vir 'n minuut of wat en haar eerste tand het sy verskyning gemaak. Sy's baie chuffed met haarself.

2 November 2014

oupa jantjies en ouma johna met hul jongste twee kleinkinders


yum yum yum murgpampoentjie!

Olivia het begin met vaste kos en geniet dit baie. Sover het sy patat, botterskorsie, wortel, murgpampoentjie en pruimedante gekry. Haar gunsteling was botterskorsie, sekerlik omdat dit 'n besonderse soet een was.

16 October 2014

piekniek in kirstenbosch

Olivia en haar nefie Lukas

Somer is piekniek tyd in die Kaap, hier is ons saam met die Giliomee-Le Roux's

vier maande oud!