2 August 2015
DIY
Tussendeur die reen het Cornelius die huis geverf...
'n hadeda het kom kuier...
en Ollie het haar eerste smakie van DIY gekry
30 July 2015
etenstyd
29 July 2015
Ollie & Aggie
27 July 2015
stodels is 'n goeie plek...
...om op trollies te ry en...
...om na visse te kyk
5 July 2015
vakansie
Dit was tyd vir 'n nuwe dak by 11 Roberts so ek en Olivia het besluit om die pad te vat en het vir 'n week in Agulhas gaan kuier
Oupa Jantjies se ertjies is geinspekteer...
Ons het in die koue op die strand gaan rondhardloop...
Die Jeep van binne bekyk...
...en 'n baie klein pampoentjie opgetel.
3 July 2015
'n tradisie word begin
1 July 2015
olivia se eerste verjaarsdagpartytjie
12 June 2015
bbrrrmmm bbbrrrrmmmm!
11 June 2015
1!
17 May 2015
stootwaentjie
Op Aggie se aanbeveling het ons so 'n waentjie gekoop en dis 'n hit!
11 May 2015
baby steps
27 April 2015
swiiiing!
22 April 2015
laaste somersdae
19 April 2015
twee van my gunsteling mense
16 April 2015
die boomslang en 10 maande oud!
ons het saterdag saam met ouma johna en oupa jantjies die boomslang in kirstenbosch gaan stap.
die uitsig is fantasties
hierdie is my gunsteling: cornelius en oupa jantjies is ernstig in geprek en livvie sit onder in die waentjie en can haarself vir iets. hie hie
7 April 2015
xxx
18 March 2015
klei
Ouma Johna het vir Olivia pienk klei gemaak. Sy't lekker daarmee gespeel en toe 'n hap gevat en gesluk!
11 March 2015
sjoe, 9 maande oud
10 March 2015
as cabin fever kop uitsteek vat ons die pad park toe
...en voel dan sommer stukke beter
8 March 2015
die argus
ons het vroeg vanoggend die suidooster aangedurf om die argus fietsryers aan te cheer. a.g.v die brand is die roete baie korter gemaak en ons kon die deelnemers wat begin op dieselfde tyd sien as die wat amper klaar is.
Newer Posts
Older Posts
Home
Subscribe to:
Posts (Atom)