2 August 2015

DIY

Tussendeur die reen het Cornelius die huis geverf...

'n hadeda het kom kuier...

en Ollie het haar eerste smakie van DIY gekry

30 July 2015

27 July 2015

stodels is 'n goeie plek...

...om op trollies te ry en...
...om na visse te kyk



5 July 2015

vakansie

Dit was tyd vir 'n nuwe dak by 11 Roberts so ek en Olivia het besluit om die pad te vat en het vir 'n week in Agulhas gaan kuier

Oupa Jantjies se ertjies is geinspekteer...

Ons het in die koue op die strand gaan rondhardloop...

Die Jeep van binne bekyk...

...en 'n baie klein pampoentjie opgetel.

11 June 2015

17 May 2015

stootwaentjie

Op Aggie se aanbeveling het ons so 'n waentjie gekoop en dis 'n hit!

11 May 2015

27 April 2015