19 February 2016

Nanny n Me

Olivia en Aggie gaan een keer 'n week Nanny n Me toe, dis 'n program wat fokus op speel en leer. Daar is ook 'n Nanny n Me liedjie wat Olivia gereeld sing, sy geniet dit baie.

Hier is 'n beskrywing van Nanny n Me:

'The sessions are an hour long and provide opportunities for engaging in age appropriate PLAY. The activities reflect the interests and developmental stage of the child. There is an emphasis on positively influencing the nanny and child relationship as well as encouraging ongoing input at home where a learning environment is promoted. Nannies learn about developmental concepts week by week and receive certificates every block. Moms receive a weekly email explaining the activities and enjoy seeing photos of their child so they don’t miss out on the fun!'






16 February 2016

Blondie


Oudekraal

So rukkie terug het ons 'n heerlike oggend by Oudekraal strand spandeer. Dis deel van die Tafelberg natuurreservaat en naby aan die 12 Apostels hotel, en jy mag daar braai :-)

Gerrit besig om ontbyt te maak

Annine & Lukas

Olivia & Hanna

Cornelius geniet die ontbyt

Twee niggies en 'n nefie


5 February 2016

13 December 2015

12 December 2015

8 December 2015

en sondag by die barretts




maar toe eindig sondag nie so lekker nie. ouch!

saterdag op kampsbaai









4 December 2015

'n Heerlike naweek in Agulhas





oops! 'n onbeplande swempie




26 November 2015

aarbeie

Wie't nou TV nodig as jy vir Olivia kan kyk terwyl sy aarbeie eet?  Eks nie seker of die suur aarbeie vir haar lekker is en of sy dit net aanhou eet sodat sy ons kan laat lag nie, maar ieder geval bring dit groot vermaak!

18 November 2015

Olivia's Garden Services

(nie baie waterwise nie, maar baie oulik)

14 November 2015

nuwe liefde

Olivia het 'n groot liefde vir spanspek. Ons het nou die dag na die vrugte winkel hieronder in die pad gegaan en sy het 'n spanspek uitgesoek, daaraan geruik (natuurlik om te kyk of dit lekker is) en MOES dit vashou tot by die huis sodat ons dit kan sny en eet. Dit was so hittete of die spanspek het onder 'n bus in main road beland!