11 April 2016

trollie ry

Dis amazing wat Olivia alles onthou: toe ons in Swellendam was het sy 'n seuntjie in Checkers gesien wat ONDER die trollie rondgery het, gister in die Gardens Centre het sy besluit dis tyd dat sy dit ook uit probeer

5 April 2016

million dollar smile


paasnaweek in swellies

Olivia is so chuffed met haar Oupa Willem wat saam met haar swaai

23 March 2016

Bak kompetisie

Nanny n Me hou 'n bak kompetisie en Aggie wou baie graag deelneem. Die groot bak het vanoggend gebeur en was baie pret.




9 March 2016

Olivia kamp vir die eerste keer

 
Ons spot tussen die melkhoutbome was great


tent selfies

lunchtime!

op pad see toe

die see was nogal rof, maar Livvie was mal daaroor

kaal pilates op die strand

by die lagoon

sleeping like a baby :-)

19 February 2016

Nanny n Me

Olivia en Aggie gaan een keer 'n week Nanny n Me toe, dis 'n program wat fokus op speel en leer. Daar is ook 'n Nanny n Me liedjie wat Olivia gereeld sing, sy geniet dit baie.

Hier is 'n beskrywing van Nanny n Me:

'The sessions are an hour long and provide opportunities for engaging in age appropriate PLAY. The activities reflect the interests and developmental stage of the child. There is an emphasis on positively influencing the nanny and child relationship as well as encouraging ongoing input at home where a learning environment is promoted. Nannies learn about developmental concepts week by week and receive certificates every block. Moms receive a weekly email explaining the activities and enjoy seeing photos of their child so they don’t miss out on the fun!'






16 February 2016

Blondie


Oudekraal

So rukkie terug het ons 'n heerlike oggend by Oudekraal strand spandeer. Dis deel van die Tafelberg natuurreservaat en naby aan die 12 Apostels hotel, en jy mag daar braai :-)

Gerrit besig om ontbyt te maak

Annine & Lukas

Olivia & Hanna

Cornelius geniet die ontbyt

Twee niggies en 'n nefie


5 February 2016

13 December 2015

12 December 2015

8 December 2015

en sondag by die barretts




maar toe eindig sondag nie so lekker nie. ouch!