24 October 2015

plinka plonka play

Plinka Plonka Play is 'n binnehuise speelarea wat great is op 'n reenerig dag. Daar is glyplanke, 'n sandpit, 'n klim muur, tonnels, fancy dress en 'n baie pienk kombuis




21 October 2015

(who knows why) gunsteling aktiwiteite

1. om haar ma se beursie uit te pak

2. om in 'n stort te speel (veral saam met haar nefie Lukas)

11 October 2015

babyccino

Olivia het vandag haar eerste babyccino gekry en dit baie geniet!

nina

Nina is Olivia se gunsteling pop en sy was super chuffed to Aggie vir Nina op haar rug vasbind, kombers en al


swellies!



ons het by oupa willem en nana in swellendam gaan kuier

3 October 2015

teletubbies

Party oggende kan ons rustig in die bed le en koffie drink terwyl die Teletubbies Olivia vir so 5 minute besig hou:-)