30 June 2016

Sheilam Cactus Farm







Die donkies van Eseltjiesrus



montagu

die baie oulike cottage waarin ons gebly het...

met 'n fantastiese, groot boom en super swaaie...

en 'n stofie (!)

en Coco, 'n baie groot, rustige rifrug.

een van Olivia se gunsteling aktiwiteite

lunch saam met oupa willem en nana


15 June 2016

party no 2

2!

dankie vir al die familie wat kom celebrate het

haar eerste happie koek. obviously het sy dit baie geniet


die ballon twisters

presente!

lol! dit lyk asof Olivia 'n grappie vir Lukas fluister

'n bietjie ontspanning op die prom na 'n besige naweek

party no 1

n stil oomblik voor die vriende opdaag

bubble aksie saam met Reuben

saam met Ben, Kitty en Janet

b
die snacks tafel en 'n baie ongelukkige Ben:-) (nie in die foto nie: die nannies se KFC bucket)

almal het vir Olivia gesing, in Engels en Xhosa


wanneer dit jou tweede verjaarsdag is mag jy maar met 'n handvol ballonne op die bed spring

herfsdae



net 'n paar foto's van ons 3 na 'n lui sunday lunch op 'n wyplaas, so 2 weke terug vir Cornelius se verjaarsdag