7 May 2016

die baie talentvolle kerkbasaar band in aksie


langnaweek in agulhas

ons was by die struisbaai kerkbasaar. daar was pannekoek, basaar poeding, gehekelde doilies en 'n band. dit was great

die pannekoek dames

'n stappie op die plankepad

pop speel met ouma johna

bbrrr winter is coming

rummikub is gespeel

en ons het op die rolbalbaan rondgehardloop


6 May 2016

whoohoo!

Die wenners van die Nanny n Me bakkompetisie met hul pryse: Aggie het 'n Pick n Pay geskenkbewys gekry en Olivia allerhande bak tools, duidelik is hulle baie chuffed!