13 December 2015

12 December 2015

8 December 2015

en sondag by die barretts




maar toe eindig sondag nie so lekker nie. ouch!

saterdag op kampsbaai









4 December 2015

'n Heerlike naweek in Agulhas





oops! 'n onbeplande swempie




26 November 2015

aarbeie

Wie't nou TV nodig as jy vir Olivia kan kyk terwyl sy aarbeie eet?  Eks nie seker of die suur aarbeie vir haar lekker is en of sy dit net aanhou eet sodat sy ons kan laat lag nie, maar ieder geval bring dit groot vermaak!

18 November 2015

Olivia's Garden Services

(nie baie waterwise nie, maar baie oulik)

14 November 2015

nuwe liefde

Olivia het 'n groot liefde vir spanspek. Ons het nou die dag na die vrugte winkel hieronder in die pad gegaan en sy het 'n spanspek uitgesoek, daaraan geruik (natuurlik om te kyk of dit lekker is) en MOES dit vashou tot by die huis sodat ons dit kan sny en eet. Dit was so hittete of die spanspek het onder 'n bus in main road beland!

12 November 2015

phew!

Cornelius besig om die final touches aan sy model aan te bring.  Hy het gister sy jaar se werk aan die dosente voorgele en dit het goed afgeloop.Ons is baie trots op om vir al sy harde werk en is baie bly dat hy nou meer vrye tyd sal he. 

7 November 2015

verlede naweek

Olivia het die afgelope naweek 'n baie opwindende tyd gehad. Albei haar oumas en oupa Jantjies het kom kuier; sy was by Kamers en kon daar na hartelus op 'n springkasteel spring; sy was by die Akwarium saam met Iris,Hanna en Lukas EN sy het 'n fiets (of soos sy se 'bbrrmmm bbbrrrmmm') present gekry.

Ouma Johna het dit reggekry dat Olivia 'pose' en lyk my toe sy eers begin kon sy nie ophou nie :-)



24 October 2015

plinka plonka play

Plinka Plonka Play is 'n binnehuise speelarea wat great is op 'n reenerig dag. Daar is glyplanke, 'n sandpit, 'n klim muur, tonnels, fancy dress en 'n baie pienk kombuis




21 October 2015

(who knows why) gunsteling aktiwiteite

1. om haar ma se beursie uit te pak

2. om in 'n stort te speel (veral saam met haar nefie Lukas)

11 October 2015

babyccino

Olivia het vandag haar eerste babyccino gekry en dit baie geniet!

nina

Nina is Olivia se gunsteling pop en sy was super chuffed to Aggie vir Nina op haar rug vasbind, kombers en al


swellies!



ons het by oupa willem en nana in swellendam gaan kuier

3 October 2015

teletubbies

Party oggende kan ons rustig in die bed le en koffie drink terwyl die Teletubbies Olivia vir so 5 minute besig hou:-)