7 November 2015

verlede naweek

Olivia het die afgelope naweek 'n baie opwindende tyd gehad. Albei haar oumas en oupa Jantjies het kom kuier; sy was by Kamers en kon daar na hartelus op 'n springkasteel spring; sy was by die Akwarium saam met Iris,Hanna en Lukas EN sy het 'n fiets (of soos sy se 'bbrrmmm bbbrrrmmm') present gekry.

Ouma Johna het dit reggekry dat Olivia 'pose' en lyk my toe sy eers begin kon sy nie ophou nie :-)



No comments: