![]() |
| Dit was tyd vir 'n nuwe dak by 11 Roberts so ek en Olivia het besluit om die pad te vat en het vir 'n week in Agulhas gaan kuier |
![]() |
| Oupa Jantjies se ertjies is geinspekteer... |
| Ons het in die koue op die strand gaan rondhardloop... |
![]() |
| Die Jeep van binne bekyk... |
![]() |
| ...en 'n baie klein pampoentjie opgetel. |




No comments:
Post a Comment