26 November 2015
18 November 2015
14 November 2015
nuwe liefde
12 November 2015
phew!
7 November 2015
verlede naweek
Olivia het die afgelope naweek 'n baie opwindende tyd gehad. Albei haar oumas en oupa Jantjies het kom kuier; sy was by Kamers en kon daar na hartelus op 'n springkasteel spring; sy was by die Akwarium saam met Iris,Hanna en Lukas EN sy het 'n fiets (of soos sy se 'bbrrmmm bbbrrrmmm') present gekry.
| Ouma Johna het dit reggekry dat Olivia 'pose' en lyk my toe sy eers begin kon sy nie ophou nie :-) |
Subscribe to:
Comments (Atom)




