| So rukkie terug het ons 'n heerlike oggend by Oudekraal strand spandeer. Dis deel van die Tafelberg natuurreservaat en naby aan die 12 Apostels hotel, en jy mag daar braai :-) |
| Gerrit besig om ontbyt te maak |
| Annine & Lukas |
| Olivia & Hanna |
| Cornelius geniet die ontbyt |
| Twee niggies en 'n nefie |
No comments:
Post a Comment